Artificial intelligence (AI), machine learning and modern computer technologies concepts. Business, Technology, Internet and network concept.

Die Hoër Tegnologiese Skool

John Vorster

2024

Herregistrasies

Loading sign icon
Abstract technology background

Vir enige navrae,

kontak ons by: info@htsjv.co.za

of skakel: 012 332 1760

Of stuur vir ons 'n whatsapp- boodskap na 071 264 4420.

Gebruik hierdie skakel

vector icon for Copy Link, Linked, Chain, Durable, Connect, Connection

24 JULIE 2023

tot

31 JULIE 2023

BELANGRIK!!!

  • Bygevoeg is die skakel tot die herregistrasiedokument / toelatingsooreenkoms waarop u vir 2024 aansoek moet doen om hertoelating tot HTS John Vorster.


  • Let daarop dat hertoelating geweier kan word op grond van ouderdom, swak of geen vordering, oormatige pligsversuim, ‘n patroon van gedragsafwykings, oormatige afwesighede, of ‘n ernstige, eenmalige oortreding wat strydig is of was met die Gedragskode van die skool.


  • Indien u u kind wil herregistreer vir 2024, moet u die inligting op die skakel hier onder voltooi. Die sluitingdatum hiervoor is 31 Julie 2023.


  • Versuim om die skakel te voltooi, sal dalk ongelukkig tot gevolg hê dat u kind se plek in 2024 aan ‘n leerder op die waglys toegeken sal word.


  • Indien u vir seker weet dat u kind NIE volgende jaar die skool gaan besoek nie, volg slegs die instruksies op die vorm sodat dit ook teen MAANDAG, 31 JULIE 2023 afgehandel is.