



Nuusbrief

Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster
Leef dankbaar
Leef dankbaar
Kwartaal 2
3 April - 14 Junie 2024

2024-tema vir die jaar



Leef
dankbaar
Leef
dankbaar
Woord vir die week
Word vandag weer herinner wie jy is in Christus:
God het jou uitgekies. Hy het jou by jou naam geroep (Jes 43:1)
Wanneer jy jou hart vir Jesus gee, word jy weergebore en is jy ‘n nuwe skepsel. Dit beteken jy hoef nie vas te kyk teen jou verlede en ou gewoontes nie, maar kan met vrymoedigheid ‘n nuwe lewe leef.
Daar is NIKS wat jou kan skei van God se liefde nie. Jy is God se seun/dogter. Niks kan dit verander nie.
Wees trots daarop om te sê: “Ek is ‘n kind van God”, want Hy is trots op jou.

Baie geluk!
HOOFLEIERS
2024 - 2025
JV MAAK GESKIEDENIS!
Dit is ons ongelooflike voorreg om ons hoofleiers vir 2024/2025 aan te kondig.
Ons nuwe Voorsitters is:
Jonatan Walters en Minieke Swart.
Ja, jy het reg gelees! Dit is die eerste keer in JV-geskiedenis dat 'n dogter as Voorsitter aangewys word. Ons glo Minieke en Jonatan is net die regte kombinasie om die JV's te lei.
Ons Ondervoorsitters is:
- Xander Botha
- Jayson Homan
- Suzette Mullin
- Celine Luus
- Michael Oosthuizen
Baie geluk met julle verkiesing as hoofleiers van die JV-Raad. Ons staan bankvas agter julle!
#htsjvistops #htsjv #genuinejv #htsjohnvorster #htsjvraad
Fotokrediet: Hanika Botha

Botha Xander
Bothma Kaylee
Coetzee Angelea
Coetzee Dewaldt
Coetzee Leeann
Coetzer Gert (Jaco)
Curtis Matthew
de Lange Liya
du Preez Amia
Fourie Tyron
Harmse Pedri
Homan Jason
Jackson Hendry
Jansen Dylan
Jones Werner
Klopper Jandré
Kruger Jeandré
Kruger Hugo
Liddle Paul
Lourens Simon
Luus Celine

Baie geluk!

Malan LJ
Mullin Suzette
Nel Christian
Nortjé Lené
Oosthuizen Michael
Roux Leané
Scheepers CJ
Smit Stian
Steenkamp Ruan
Swanepoel Arion
Swart Minieke
Swart Nicole
Van den Berg Christo
Van der Merwe Reagan
Van der Walt Danté
Van Niekerk Sumoné
Visagie Jacques
Viviers Wian
Vosloo Riaan
Walters Jonatan
Willmot Jared
JV-RAAD
2024 - 2025

Sterkte met die
eksamen

Belangrike datums en inligting
Junie 2024
Julie 2024
Mei 2024
2024-Kalender
Datums is onderhewig aan verandering.
Hou asb die aktiewe kalender dop vir akkurate datums


2025 Graad 8-registrasies
Die proses:
Onthou: U aansoek is nie volledig indien al die dokumente nie aangeheg is nie.
U sal, NAdat u die volledige aansoek ingedien het, ‘n e-pos van die kantoor ontvang om die aansoek te bevestig.
LET WEL: Hierdie vervang NIE die Department se aansoekproses nie.
Let wel: Hierdie aansoek vervang NIE die Departement se aansoek nie.
Sodra die datum bekend gemaak word, sal ons dit kommunikeer.

vir Gr 8-2025
Akademie
graad 6-
ingenieursdag
Hierdie dag is beslis een om na uit te sien!
En daar is nie net een nie, maar TWEE per jaar.
Ons skop die oggend af met die registrasie van die graad 6-leerders, koffie, tee en beskuit en 'n warm verwelkoming deur die skoolbestuur.
Leerders word dan in groepe verdeel waarna hulle na die sentrums beweeg.
Daar is 4 sentrums waar elke leerder die geleentheid kry om hulle tegnologiese vaardighede te toets en iets te ontwerp en te skep.
Daar word tyd gemaak vir 'n pouse waar die leerders die mooi van die skool teen die Magaliesberg kan waardeer.
Aan die einde van die sessies ontvang elke leerder 'n sertifikaat as herinnering aan 'n onvergeetlike dag by HTS John Vorster.
Ons volgende graad 6-Ingenieursdag vind plaas op 24 Augustus 2024.
Hou ons sosialemedia dop vir meer inligting.
vakkeuses by jv’s
graad 10 - 12
A. Elektriese Tegnologie
B. Meganiese Tegnologie
C. Siviele Tegnologie
graad 8 & 9
071 264 4420
12 Augustus 2023
15:00-21:00
36 Ondersteuningspersoneel | 54 Onderwysers | 980 JV-leerders
Ons leef dankbaar!
Saam stuur ons rimpels deur die wêreld...
Tegnologie-
Sentrums
Meganies
Meganies
Elektries
Elektries
Siviel
Siviel
12 Augustus 2023
15:00-21:00

Rugby
JV
JV
SPAN | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
1STE | 30 | 35 | Verloor |
2DE | 38 | 0 | Wen |
3DE | 34 | 7 | Wen |
16A | 10 | 13 | Verloor |
16B | 7 | 12 | Verloor |
15A | 17 | 25 | Verloor |
15B | 10 | 17 | Verloor |
14A | 0 | 55 | Verloor |
14B | 0 | 35 | Verloor |
18 Mei '24
18 Mei '24
HTS JV vs
MIDSTREAM
HTS JV vs
MIDSTREAM

Netbal

JV
JV
10 Mei '24
10 Mei '24
HTS JV @ h/s edendale
HTS JV @ h/s edendale
8 Mei '24
8 Mei '24
o/19a
o/17A
o/16A
o/15A
o/14A
42 - 5
13 - 8
11 - 1
8 - 3
7 - 2
wen
wen
wen
wen
wen
HTS JV @ eduplex
HTS JV @ eduplex
o/19a
o/19b
o/16A
o/15A
o/14A
18 - 31
12 - 13
11 - 5
4 - 29
7 - 33
verloor
verloor
wen
verloor
verloor

20 Mei '24
20 Mei '24
HTS JV vs TYGERVALLEY
HTS JV vs TYGERVALLEY
SPAN | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
1ste | 26 | 28 | Verloor |
2de | 16 | 15 | Wen |
16A | 11 | 25 | Verloor |
15A | 11 | 24 | Verloor |
15B | 9 | 13 | Verloor |
14A | 14 | 25 | Verloor |
14B | 3 | 26 | Verloor |
Netbal
JV
JV
22 Mei '24
22 Mei '24
HTS JV vs CULTURA
HTS JV vs CULTURA
SPAN | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
17/A | 18 | 14 | Wen |
16A | 15 | 17 | Verloor |
15A | 5 | 7 | Verloor |
14A | 15 | 6 | Wen |

tafeltennis
JV
JV
HTS JV vs
H/S FH ODENDAAL
HTS JV vs
H/S FH ODENDAAL
14 Mei '24
14 Mei '24
SPAN | SPELERS | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
BLOK A | Charl Badenhorst Jayden Pretorius Lavras Uys | 8 | 2 | WEN |
BLOK B | Kabous Krause Janriku Lamberts Connor Swanepoel | 5 | 5 | GELYKOP |
BLOK C | Dylan Berry Xavier Visagie Marno Le Roux | 1 | 9 | VERLOOR |
FINALE TELLING | 14 | 16 | VERLOOR |

HTS JV
vs
H/S ELDORAIGNE
HTS JV
vs
H/S ELDORAIGNE
16 Mei '24
16 Mei '24
0/15A
0/15A
ENKELS | |||
SPELER | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
Benjamin dos Santos | 1 | 10 | Verloor |
Fernando Smit | 2 | 9 | Verloor |
Marcel Jacobs | 1 | 10 | Verloor |
DUBBELS | |||
Benjamin dos Santos & Fernando Smit | 3 | 9 | Verloor |
- | 0 | 11 | Verloor |
TOTAAL | 7 | 60 | Verloor |
tennis
JV
JV
HTS JV
vs
H/S GERRIT MARITZ
HTS JV
vs
H/S GERRIT MARITZ
17 Mei '24
17 Mei '24
0/16A
0/16A
ENKELS | |||
SPELER | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
Joshua Hooghiemstra | 9 | 2 | Wen |
Gideon Scheepers | 5 | 6 | Verloor |
Troy Forgét | 8 | 3 | Verloor |
DUBBELS | |||
Joshua Hooghiemstra & Gideon Scheepers | 9 | 3 | Wen |
- | 0 | 11 | Verloor |
TOTAAL | 31 | 36 | Verloor |

16 Mei '24
16 Mei '24
HTS JV
vs
Rosina Sedibane High School
HTS JV
vs
Rosina Sedibane High School
0/19b
0/19b
Tennis
ENKELS | |||
SPELER | JV TEL | OPP TEL | UITSLAG |
Gavin Groenewald | 0 | 11 | Verloor |
Troy Forgét | 0 | 11 | Verloor |
Drikus du Bruyn | 0 | 11 | Verloor |
Quinton Nel | 0 | 11 | Verloor |
DUBBELS | |||
Gavin Groenewald & Troy Forgét | 1 | 11 | Verloor |
Drikus du Bruyn & Quinton Nel | 0 | 11 | Verloor |
TOTAAL | 1 | 66 | Verloor |
Winter in JV-land
HTS JV-Klerebank
Indien ouers enige tweedehandse skoolklere en veral skoolsweetpakke het wat u nie gebruik nie / wat te klein is vir u kind, sal ons dit opreg waardeer indien u dit sal oorweeg om die klere aan die klerebank te skenk.
Ons het tans ‘n groot behoefte aan wintersklere.



JV’s
hET TALENT!
Algehele wenner!
Nathan Hitge
Nathan Hitge
1ste
1ste
Nathan Hitge
Nathan Hitge
SANG:
2de
2de
Quintin Knoetze
Quintin Knoetze
3de
3de
JMST
JMST
Mengelmoes:
James Kriel en Manie Grobbelaar
James Kriel en Manie Grobbelaar
Dans:
Isané Belcher
Isané Belcher
Instrumenteel:
1ste
1ste
2de
2de
Calvin Bronkhorst
Calvin Bronkhorst
Duncan Broodryk
Duncan Broodryk

Groep:
1ste
1ste
2de
2de
Die Ratels
Die Ratels
JV-Raad
JV-Raad
Kuns:
Mar-liné Nicolaisen
Mar-liné Nicolaisen

NAMPO
2024

Gr.11-Meganiese Tegnologie




JV's gee om
Ek is genoeg!
Vanoggend het die JV's die voorreg gehad om pastoor, Henning Kriel, van Doxa Deo Roodevallei en die bekende spreker, Gretha Wiid, by die skool te verwelkom. Albei het die graad 8- en 9-leerders toegespreek.
Die gewilde vraag wat ons tieners dikwels hulself vra is: “Is ek genoeg?” .
Baie dankie aan pastoor Henning en Gretha wat net weer ons jeug se skeppingsdoel kom beklemtoon het. Jy is genoeg en soveel meer!
#htsjv #htsjohnvorster #genuinejv #isekgenoeg #doxadeo #grethawiid

Italië-toer
JV's verken:
Venisië en Bologna, Florence en Rome
Sept/Okt 2025
2025
Indien jy besluit om die toer mee te maak, kom gee jou naam op by
me. De Beer, K217

Te Veel
Die impak van slimfone
Tegnologie maak die wêreld vinniger. Kommunikasie is soveel vinniger en jy kan in ‘n oomblik met iemand reg aan die anderkant van die wêreld gesels teen baie lae koste.
MAAR... Professor Sheri Madigan van Kanada het al in 2019 in haar navorsing bevind dat te veel skerms en te veel tyd met tegnologie, kinders kognitief en emosioneel benadeel en dat 25% van Graad 1’s direk as gevolg hiervan nie skoolgereed is nie. Liewe Ouer, hoor die skokkende bevinding: Jou kleuter se brein word negatief beïnvloed deur skerms en tegnologie.
San Diego State University bevind in 2018 die volgende: “Daar is ‘n direkte verband tussen ‘n kind se emosionele gesondheid en die hoeveelheid tyd wat hulle met skerms/tegnologie besig is.” (Navorsing is met 40 000 gedoen).
Dieselfde universiteit het in hulle navorsing met ‘n miljoen tieners oor ‘n periode van 40 jaar (1976-2016), bevind dat: “Te veel blootstelling aan slimfone, lei tot ‘n daling in geluk en emosionele gesondheid. Kinders wat hulle tyd met elektroniese toerusting beperk, is die gelukkigste.”
Hulle bevind dat die gelukkigste kinders minder as een uur per dag besig is met skerms.
Dit rym met die bekende Brad Huddlestone se navorsing wat wys dat langer as 1 uur aaneen op ‘n skerm, die vreugde-area van die brein verlam en beskadig en dat niks jou kind meer gelukkig kan maak nie. Hy noem die toestand “Anhedonia”.
Hoor weer die absolute noodsaaklikheid daarvan dat jy nie net vir jou kind ‘n slimfoon in die hand kan stop nie. Nee, duidelike grense, reëls en gevolge is ook hier nodig – hier in jou kind se “tweede wêreld.” Dis uiters onverantwoordelike ouerskap om nie hier beheer te neem nie. As jy jou kind werklik liefhet, wil jy mos hê dat jou kind veilig moet wees? Doen dit. Leef dit. Veral in hulle digitale wêreld.
VitaAmp is 'n niewinsgewende organisasie wat met hart en siel investeer in gesonde gesinne, geestelike leiers, skoolhoofde, onderwysers en ons jeug.
Advertensie


You are cordially invited to join us for The Noot vir Nood Golf Day, hosted by Gys Pitzer Motors, on Friday, 1 November 2024, at the prestigious Wingate Park Country Club in Pretoria.
This event promises to be a day filled with camaraderie, friendly competition, and most importantly, making a profound impact in the lives of children in need. All proceeds from the event will go towards supporting the following schools:
- Hoërskool Wonderboom
- Hoërskool Montana
- Hoërskool Oos-Moot
- Hoër Tegnologiese Skool John Vorster
- Laerskool Die Poort
- Laerskool Stephanus Roos
- Laerskool Kameelfontein
Event Details:
- Date: Friday, 1 November 2024
- Place: Wingate Park Country Club, Pretoria
- Registration: 09:00
- Shotgun Start: 10:00
- Prize Giving: 18:00
Registration Fee:
- R5500 per 4 ball
Hole Sponsorship:
- R6000
Dinner:
- R330 (for non-golfers. Bookings essential)
Algemene inligting | info@htsjv.co.za
Bemarking | bemarking@htsjv.co.za
Dissipline | dissipline@htsjv.co.za
Afwesighede | renate.hattingh@htsjv.co.za
Indien jy 'n borg van die skool wil word,
kontak ons by: bemarking@htsjv.co.za
Kontak Ons
Aanmeldingsverslae:dissipline1@htsjv.co.za
Afwesighede: renate.hattingh@htsjv.co.za
Akademiese sake: esra.olwage@htsjv.co.za
Algemene kantoor: info@htsjv.co.za
Bemarking: bemarking@htsjv.co.za
Dissipline: dissipline@htsjv.co.za | dissipline1@htsjv.co.za
Finansies: finansies@htsjv.co.za | finansies02@htsjv.co.za
Handboeke: boekstoor@htsjv.co.za
L6-uittekenvorms: imalan@htsjv.co.za
Ouerskakeling: jurg.swart@htsjv.co.za
Sport: peet.vdw@htsjv.co.za
Sportkantoor en TEAMS: sport@htsjv.co.za
Tegnologie: christodurand@htsjv.co.za